#SwartMaandag laat Standertonners op hul knieë

Die byeenkoms is deur Standerton Reaksie en mnr. Ben Vorster beplan en by Hoërskool Standerton gehou.

Na ’n hartroerende dag vir vele Suid-Afrikaners op 30 Oktober waar landwyd byeengekom is vir #SwartMaandag sodat die wêreld aan die geweld, veral teenoor boere, gehoor kan gee, het Standertonners op hul knieë gesak.

Die byeenkoms is deur Standerton Reaksie en die Vorster-egpaar beplan en by Hoërskool Standerton aangebied.

Talle mense van die gemeenskap het opgedaag en ds. Ricus van der Hoven het die verrigtinge behartig.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

Exit mobile version