Local newsNews

Chris du Bruto, inwoner van Trichardt, as vermis aangemeld

Volgens sy skoonma het hy nooit by die huis opgedaag nie en albei sy selfone is afgeskakel.

Mnr. Chris du Bruto se familie het hom as vermis aangemeld by Trichardt Polisie.

Hy is vanoggend omstreeks 4.30vm glo by die veld naby Albany Bakkery afgelaai vanwaar hy gewoonlik deur die veld huis toe op Trichardt geloop het.

Volgens sy skoonma het hy egter nooit by die huis opgedaag nie en albei sy selfone is afgeskakel.

Skakel Trichardt Polisie by 017 638 0241.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

Related Articles

Back to top button