OPVOLG 30 Oktober – 1.39nm
Voertuie beweeg tans deur die dorp – sien die video hier onder:
Inwoners het vanoggend by ’n plaaslike vulstasie byeengekom om hul misnoeë met plaasmoorde uit te spreek.
Verskeie inwoners het die geleentheid bygewoon en in ’n oomblik van stilte die sowat 70 mense wat reeds vanjaar aan plaasmoorde dood is, onthou.
Inwoners het hul ook na sosiale media gewend en die hutsmerk #swartmaandag gebruik om hul ondersteuning te toon:
#BlackMonday #FarmMurders #SwartMaandag People praying on the road in Ekhurhuleni pic.twitter.com/GCtvPJZvlX
— Alt-Anton (@antonnies) October 30, 2017
Go-slow N4 towards N1 #BlackMonday #SwartMaandag pic.twitter.com/bHDJaad1jx
— Alt-Anton (@antonnies) October 30, 2017
You can’t live on gold,diamonds,fancy cars,etc
Without farmers you can’t survive. #stop #FarmAttacks#SwartMaandag #BoerVerset #Bluehand pic.twitter.com/DqxFKfhzVW— ن????????????THE BEGGAR????????????ن (@LuckyM_NT_) October 26, 2017
#SwartMaandag Maandag dra ek swart in solidariteit met al ons boere en hulle werkers wat slagoffers is van kriminele. Genoeg is genoeg.
— Corné_Mulder (@MulderCorn) October 29, 2017