Bloedskenkers word beloon vir hul bydraes

Mense word aangemoedig om bloed te skenk en 'n verskil in ander se lewens te maak.

Etlike bloedskenkers is Vrydag aand by Ligbron Akademie vir Tegnologie tydens ‘n spogdinee beloon vir hul skenkings oor die jare.

Skenkers van 20 eenhede tot een wat al 200 keer geskenk het, het erkenning gekry.

‘n Smaaklike driegangmaaltyd is bedien en gaste is vermaak met sang en musiek.

Mense word aangemoedig om bloed te skenk en ‘n verskil in ander se lewens te maak.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version