Local newsNews

Voertuig trek meters deur die lug op R546 Vrede-pad net buite Standerton

Mnr. Strauss het ligte beserings opgedoen en is na sy huisdokter geneem.

’n Voertuig het op 12 Oktober meters deur die lug getrek nadat die bestuurder, mnr. Gerhard Strauss, vermoedelik beheer daaroor verloor het.

Die motor het oor ’n versperring en naby ’n spruit tot stilstand gekom.

Dié ongeluk het sowat 1km buite Standerton op die R546 Vrede-pad gebeur.

Volgens mnr. Strauss het hy ’n klapgeluid gehoor terwyl hy op pad was dorp toe.

Hy het gesê dat hy nie werklik weet wat daarna gebeur het nie en kon slegs die geluid onthou.

Hy het eers besef hy was in ’n ongeluk nadat hy kort daarna sy oë oopgemaak het.

Mnr. Strauss het ligte beserings opgedoen en is na sy huisdokter geneem.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button