Quantum Energy Standerton Hoëveld Fees is om die draai

Het jy iets wat in die algemene dagboek moet wees, skakel ons by 017 712 2204.

STANDERTON

16 – 17 September. 11am. Soccer Premier League. For more information contact Sipho Ngubeni at 084 0911 493.

16 September. 8vm. “Bonus Bogey”-kompetisie. Vir navrae skakel die Standerton Buiteklub by 017 719 1123.

16 September. 7vm. Die Kosmostak van die Suid-Afrikaanse Jagtersvereniging se kompetisie by Evert Genis-skietbaan. Vir navrae skakel Ewald Eksteen by 082 4400 259.

14 – 16 September. Quantum Energy Standerton Hoëveld Fees. Kunstenaars: Marulaboom, Shoneill, Flooze, Marno van der Merwe, Chanene, DJ Ossewa, Hessel (Hoffie en oom Hes). Seisoenkaartjies by skoukantoor beskikbaar. Vir navrae skakel Deirdre by 084 503 6683.

SECUNDA

16 September. 1nm – 11nm. Bring en Braai by Lake Umuzi. Kunstenaars: Bobby Van Jaarsveld, Jo Black, PJ Pretorius, Liezel Pieters en Doane Smith. Bring jou eie piekniekmandjie.

Braaigeriewe is beskikbaar. Gasbraaiers word toegelaat – Geen skade mag aan die gras aangebring word nie. Kaartjies by Laerskool Goedehoop en Lake Umuzi Kaartjiekantoor beskikbaar. Vir meer inligting skakel 072 580 8563

TRICHARDT

15 – 17 September. 6pm. Warriors 4 Christ Hope Men’s Conference at Plaas Holfontein (Trichardt). Attendees can look forward to performances by Danie Botha, Dewald Gous, Manne wat Glo, Onbeskaamd, Dominique Shizzerotto, Johnny Louw, Leon Ferreira and Jan Brand. Campers and day visitors are welcome. Entrance is free. Bring the whole family on Sunday. For more information contact Kosie at 082 524 8823 or Ockie at 082 774 7718.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version