Egpaar trap diep spore op Bethal

Nie net in hul onderskeie beroepswêrelde nie, maar beslis ook in die gemeenskap.

Mnr. Johan en me. Annatjie Fourie het deur die jare diep spore op Bethal getrap.

Nie net in hul onderskeie beroepswêrelde nie, maar beslis ook in die gemeenskap.

Mnr. Fourie woon reeds 57 jaar op Bethal en sy vrou 56 jaar.

Hulle is 56 jaar getroud.

Mnr. Fourie en sy vennoot het ’n suksesvolle prokureursonderneming op die been gebring, en me. Fourie het op haar beurt kinders grootgemaak, maar ook buitemuurs studeer en haar B.Cur-graad behaal.

Me. Fourie was ook een van die eerste groep studente in die destydse Statebond wat die graad in B.A. Verpleegkunde behaal het.

 

Lees die volledige artikel in die Ridge Times.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

Exit mobile version