Local newsNews

Mans doen ernstige brandwonde op tydens vuur op Vrede-pad

Mnr. Ernst is gehaas na Mar-Peh-kliniek en later oorgeplaas na die Standerton Hospitaal waar die helikopter hom kop oppik het en na die Unie Hospitaal in Alberton geneem het.

Mnre. Hein Ernst en Ephraim Tshabalala  is albei op 16 Augustus in die hospitaal met brandwonde opgeneem na ’n vuur net buite Standerton op die Vrede-pad gewoed het.

Mnr. Ernst is na Mar-Peh-Medicare gehaas en later na die Standerton Hospitaal oorgeplaas waar ’n helikopter hom na die Unie Hospitaal in Alberton vervoer het.

Volgens sy vrou, Ester, is hy tans in die Intensiewe Hoësorg-eenheid onder verdowing na hy dadelik by sy aankoms na die teater geneem is.

Hy sal onder verdowing bly tot Saterdag, 19 Augustus, wanneer hy weer teater toe gaan.

 

’n Sterk wind het die blus van die vuur bemoeilik.

 

Mnr. Tshabalala is in Mar-Peh en was vir sy brandwonde behandel voordat hy na Milpark Hospitaal in Johannesburg oorgeplaas is.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton uitgawe.

LEES OOK:

Mans doen ernstige brandwonde op tydens vuur op Vrede-pad

GALERY: Vuur op Vrede-pad belemmer motoriste se sig

GALERY 2: Vuur op Vrede-pad belemmer motoriste se sig

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button