NewsSchools

Erries sê hul sê by Radikale Redenaarsfees

Die Erries het presteer en almal het ’n gemiddeld van bo 90% behaal.

Errie-redenaars Anja Wege, Shanea Schoeman, Elizia van Heerden  en Günter Badenhorst in die voorste ry met Alana Leibbrandt, Francois du Plessis, Zama Zwane, Vandré Swart, Khwezi Mayisela en Amy Greyling (agter) het verlede Maandag aan die jaarlikse Radikale Redenaarsfees by Ligbron deelgeneem.

Die Erries het presteer en almal het ’n gemiddeld van bo 90% behaal.

Die redenaars wat na die volgende rondte deurdring se name sal binnekort op die Radikale Redenaars se webwerf bekendgemaak word.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button