Ermeloërs sê hul sê Die week het die Hoëvelder by die rugbykenners aangeklop om hul mening oor Saterdag se eindstryd tussen die Leeus en Crusaders te kry. Damon Ross-Allen Ek is nie bly die Leeus is in nie. Ek is ’n Sharks-ondersteuner wat vir seker Saterdag die Crusaders se span gaan ondersteun. David KhumaloI’m more into soccer, although I will definitely support any SA outfit in any sport when they play in a final against another country. Jean van HeerdenSaterdag ondersteun ek my oorsese span, die Crusaders. Hulle gaan definitief die veld as oorwinnaars verlaat. Ferdi LengenhagerDie Leeus is nou wel nie my span nie, maar ek is bly oor die SA span wat die eindstryd gehaal het en sal agter hulle staan. Dis 50/50 wie die wenner sal wees. Damon Ross-AllenEk is nie bly die Leeus is in nie. Ek is ’n Sharks-ondersteuner wat vir seker Saterdag die Crusaders se span gaan ondersteun. Shaun GrobbelaarEk is ’n volbloed Leeu-ondersteuner en is bly hulle is in die eindstryd. Die Leeus gaan vir seker Saterdag wen. Related Articles WATCH: Multiple vehicle collision on N17 near Kinross water tower turnoff Possible rezoning of Oak Avenue in Cullinan unlocks potential for tourism Patats, kerskouse en die boom van die jaar op VLU Delmas-tak agenda Evander Regional Court takes armed robber’s age in account during sentencing of gang At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading! You can read the full story on our App. Download it here.