NewsSchools

Hoërskool Secunda-dogters is grootskole-kampioene

Hoërskool Secunda se D0/14-netbalspan is as die Mpumalanga Grootskolekampioene vir 2017 aangewys.

Hoërskool Secunda se D0/14-netbalspan is as die Mpumalanga Grootskolekampioene vir 2017 aangewys.

Hulle het Bergvlam met 19-11 geklop, Hoërskool Middelburg met 12-11 en HTS Middelburg met 20-12.

Hulle het na die SA’s in Augustus deurgedring.

Voor is Caley Ellish en Nicole Lindeque.

Agter is Jean-Mari van Zyl, me. Natasha Malan (afrigter), Anenè Pretorius (kaptein), Anichka Barnard, Clarize Winkler, Zanelle Fourie en Marina Grobler.

 

 

 

 

Related Articles

Back to top button