Local newsNews

Ermeloërs sê hul sê

Die Hoëvelder wou vandeesweek weet of verbruikers hul water-en ligterekeninge betyds ontvang en hul mening oor die aangeleentheid

Mavis Mnisi
Ek kry amper nooit ’n rekening in die pos nie. Die laaste keer dat ek iets ontvang het, was daar ses koeverte van die vorige maande. Ek betaal maar my uitstaande koste as ek krag koop.
Esther Thomeli
I don’t get an account. I buy electricity from the shop and the rates automatically get deducted. It’s bad. I’d rather pay the municipality and get electricity for the whole amount that I spend.
Dries Fourie
Dit is ’n groot frustrasie. Elke maand moet mens in ’n lang tou gaan staan net om uit te vind hoeveel jy die munisipaliteit skuld, maar moenie waag om laat te betaal nie.
Yvonne Venter
Ek woon in Breyten en ons sukkel net so met rekeninge wat nooit of nie betyds by ons uitkom nie. maar dit bly steeds ons verantwoordelikheid om uit te vind anders word ons krag eenvoudig net afgesny.
Nelly Mkhonza
It always comes late or never. I don’t bother anymore, just pay dues as I buy electricity. It’s not good, as you never know how much is going to be deducted and how much electricity you’re getting.

Related Articles

Back to top button