MunicipalNews

AfriForum se Standerton-tak vervang padveiligheidstekens

Dít volg nadat taklede talle padveiligheidstekens wat verlore of nie sigbaar is nie as ’n gevaar vir padverbruikers geïdentifiseer het.

AfriForum se Standerton-tak het onlangs fase 1 van sy padveiligheidsprojek geloods wat die vervanging van gebleikte of gebreekte padtekens op die dorp behels.

Dít volg nadat taklede talle padveiligheidstekens wat verlore of nie sigbaar is nie as ’n gevaar vir padverbruikers geïdentifiseer het.

Indien inwoners kennis dra van verlore padtekens, kan hul AfriForum se noodnommer skakel by 071 209 2978.

AfriForum se hoofkantoor het 20 borde aan die plaaslike tak voorsien waarvan vyf padtekens in die dorp en 14 in Meyerville opgerig is.

 

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

Related Articles

Back to top button