Local newsNews

Voertuig in Beyers Naudéstraat swenk voor aankomende verkeer in

Die ongeluk het redelik konsternasie veroorsaak omdat dit op ’n besige tyd van die dag gebeur het met drukverkeer.

’n Botsing het op 24 Mei in Beyers Naudéstraat plaasgevind toe ’n voertuig se stuurstabilisator (steering stabiliser arm) gebreek het.

Die ongeluk het redelik konsternasie veroorsaak omdat dit op ’n besige tyd van die dag met drukverkeer gebeur het.

Die bestuurder van die voertuig, wat verkies om anoniem te bly, het verduidelik dat hy alle beheer oor die voertuig verloor het en niks kon doen toe die voertuig in die aankomende verkeer se baan ingeswenk het nie.

Niemand is tydens die ongeluk beseer nie.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

Related Articles

Back to top button