MunicipalNews

Vragmotorbestuurder stel sy kant van die storie oor Morgenzon slaggate

Hy het ’n bedrag van R18 000 en meer genoem vir lisiensiegeld vir een vragmotor en sleepwa wat gebruik kan word om die situasie te beredder.

MORGENZON – Die Standerton Advertiser het met mnr. Tom Joubert, ’n bestuurder van ’n vervoermaatskappy, in verbinding getree wat sy perspektief oor die probleem met slaggate op Morgernzon, gestel het.

Volgens hom moet die brandstofheffing en lisensiegeld vir vragmotors aangewend word om paaie te onderhou.

Hy het ’n bedrag van R18 000 en meer genoem vir lisiensiegeld vir een vragmotor en sleepwa wat gebruik kan word om die situasie te beredder.

Mnr. Joubert het gesê die Departement van Vervoer het die probleem reeds verlede jaar geïdentifiseer, maar weens ’n begroting wat uitgeput was, sou dit vanjaar aandag geniet.

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Stanerton Advertiser.

 

Related Articles

Back to top button