NewsSchools

Martin verdiep hom in studies

Ek geniet navorsing en wil graag my doktoraal doen

Mnr. Martin Janse van Rensburg het sy graad in aptekerwese suksesvol aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroom) voltooi.

Nagraadse studie neem nou sy tyd in beslag en hy werk aan ’n meestersgraad op die vakgebied, farmaseutika, waar hoofsaaklik navorsing oor die opneming (absorpsie) en deurdringing (permeasie) van Westerse medikasie gedoen word.

”Ek geniet navorsing en wil graag my doktoraal doen,” het hy gesê.

Hy het ook in sy studentejare iemand spesiaal van die skoner geslag ontmoet wat nou ’n onderwyser in Pretoria is.

Lees die volledige storie in volgende week se Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button