100mm reën in halfuur op Bethal gemeet

Skade beloop duisende rande.

BETHAL – Inwoners se huise het vanmiddag (Maandag, 30 Januarie) oorstroom nadat 100mm reën in ‘n halfuur op die dorp uitgesak het.

Die skade wat reeds deur die oorstromings aangerig is, beloop duisende rande.

Erwe op Bethal het reeds oorstroom.

 

Vloedwater veroorsaak groot kopsere vir Bethallers.

 

Die inloop by Bethaldam.

 

Water dam in erwe op Bethal op.

 

Het jy enige skade gely? Laat weet ons. Jou foto’s is ook welkom.

Exit mobile version