GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Ligbron se Slimkop-Liggies skitter

Ligbron Akademie vir Tegnologie spog met ’n 100% slaagsyfer in die 2016 matriek-eindeksamen.

Ligbron Akademie vir Tegnologie spog met ’n 100% slaagsyfer in die 2016 matriek-eindeksamen.

Die skool spog verder met altesaam 193 vak-onderskeidings wat behaal is.

Vier matrikulante, Hopewell Monareng (89.7% gemiddeld), Jan Bosman (89.1% gemiddeld), Arno van der Merwe (89.1% gemiddeld) en Ansie Jordaan (86.1% gemiddeld) het elk sewe A’s behaal en Marlene Broodryk, Christiaan Paul en Hendriette Stevens het elk ses A’s behaal terwyl Patience Mahlanga en Sandiswa Manana elk met vyf A’s spog.

Lees meer hieroor in die volgende uitgawe van die Hoëvelder.

Related Articles

Back to top button