Secunda by radikale redenaars en leesfees

Laerskool Secunda se leerlinge het op 14 en 15 Oktober aan die Radikale Redenaars en Leesfees se nasionale eindronde by Hoërskool Garsfontein, Preoria deelgeneem.

SECUNDA – Laerskool Secunda se leerlinge het op 14 en 15 Oktober aan die Radikale Redenaars en Leesfees se nasionale eindronde by Hoërskool Garsfontein, Preoria deelgeneem.

Die volgende leerlinge het presteer:

* Zante Venter, gr. 2, sesde in prosalees.

* Carli Venter, gr. R, het aan die Redenaars Afrikaans moedertaal deelgeneem.

* Gabriella Stemmet, gr. 4, eerste in Redenaars tweetalig, derde in Redenaars Engels addisioneel, tweede in leesprose Engels en sesde in leesprosa Afrikaans.

* Carli Claassen, gr. 3, derde in Redenaars Afrikaans moedertaal.

* Megan Harmse, gr. 3, sesde in leespoësie.

* Rachel Davies, gr. 5, vierde in Redenaars Engels eerste taal.

* Carle van Zyl, gr. 6, derde in Engels addisionele taal vir lees.

* Marli Man, gr. 3, vyde in leespoësie.

* Henri Viljoen, gr. 7, vierde in prosalees.

* Marli Wolmarans, gr. 5, agtste in prosalees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.
Exit mobile version