SECUNDA – Laerskool Secunda se leerlinge het op 14 en 15 Oktober aan die Radikale Redenaars en Leesfees se nasionale eindronde by Hoërskool Garsfontein, Preoria deelgeneem.
Die volgende leerlinge het presteer:
* Zante Venter, gr. 2, sesde in prosalees.
* Carli Venter, gr. R, het aan die Redenaars Afrikaans moedertaal deelgeneem.
* Gabriella Stemmet, gr. 4, eerste in Redenaars tweetalig, derde in Redenaars Engels addisioneel, tweede in leesprose Engels en sesde in leesprosa Afrikaans.
* Carli Claassen, gr. 3, derde in Redenaars Afrikaans moedertaal.
* Megan Harmse, gr. 3, sesde in leespoësie.
* Rachel Davies, gr. 5, vierde in Redenaars Engels eerste taal.
* Carle van Zyl, gr. 6, derde in Engels addisionele taal vir lees.
* Marli Man, gr. 3, vyde in leespoësie.
* Henri Viljoen, gr. 7, vierde in prosalees.
* Marli Wolmarans, gr. 5, agtste in prosalees.