Vaalrivier VLU steek kers op by Tuinbouklub

Me. Monika Lombard, gasvrou van die VLU, het inisiatief aan die dag gelê om die voorsitter van die Tuinbouklub Standerton, me. Elize Trueman, as gasspreker tydens hul voorlaaste jaarvergadering te nooi.

Die somer het die Vaalrivier-tak VLU-vroue behoorlik lus vir vroetel in die tuin gemaak.

Me. Monika Lombard, gasvrou van die VLU, het inisiatief aan die dag gelê om die voorsitter van die Tuinbouklub Standerton, me. Elize Trueman, as gasspreker tydens hul voorlaaste jaarvergadering te nooi.

Me. Trueman het die drie belangrikste elemente van tuinmaak uitgelig.

Om die skade te herstel het sy aanbeveel dat organiese kunsmis, natuurlike insek- en onkruiddoders gebruik moet word.

Me. Elize Trueman ontvang ‘n geskenk van me. Monika Lombard na die praatjie. Foto: Ina Vrettas

Water, probeer twee maal per week plante diep nat te maak in plaas van elke dag net die bogrond bevog.

Sorg dat jy oor die waterbehoeftes van die verskillende plante in jou tuin ingelig is.

Lei jou tuin vroegsoggens nat en maak gebruik van neutdoppe, grondbedekkers, droë blare en klippe om verdamping te beperk.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version