Hoërskool Secunda se dogterskrieketspan verteenwoordig Mpumalanga

Hoërskool Secunda se dogterskrieketspan maak Mpumalanga trots.

SECUNDA – Hoërskool Secunda se dogterskrieketspan het die afgelope week aan die South African Games as Mpumalanga se verteenwoordigers deelgeneem.

Hulle het vir goeie uitslae gesorg en afgereken met Oos-Kaap, Noord-Wes, Limpopo en Gauteng op pad na die SA Games-eindstryd teen KwaZulu-Natal.

Hulle het ongelukkig in die eindstryd verloor.

Hoërskool Secunda wens Me. Esteè Odendaal en die dogters geluk.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM –  590c76a8

WhatsApp – 0793644185

Exit mobile version