CrimeEditor's choiceLocal newsMunicipalNews

Water reservoir verlang steeds aandag

Mnr. Hillel Coetzer, voorsitter van AfriForum se Standerton-tak, het gesê ’n moontlikheid bestaan dat die reservoir lek.

Standerton se waterreservoir in Colignystraat raak ’n seer oog en kan met ’n vleiland verwar word.

Die Standerton Advertiser het oor die saak op 15 Mei, 19 Junie en 10 Julie berig.

Mnr. Hillel Coetzer, voorsitter van AfriForum se Standerton-tak, het gesê ’n moontlikheid bestaan dat die reservoir lek.

Skoon water word gemors.

Die pompstasie by die reservoir is met plante en lang gras toegegroei wat toegang bemoeilik.

Selfs die kamer waarin die pompe is, is onder water en ’n toevoerkraan, wat water uitspuit, is moontlik die oorsaak.

Met kragbokse wat binne dié kamer oop staan, vorm twee groot vyande, water en elektrisiteit, ’n gevaarlike kombinasie.

Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.

Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.

 

Related Articles

Back to top button