Nat pad glo oorsaak van ongeluk

Die bestuurder van die Kia het gesê dat sy motor op die nat pad gegly het en hy het beheer oor die voertuig verloor en teen ’n bakkie gebots.

Twee motors was op 17 November in ’n ongeluk in Walter Sisulurylaan betrokke.

Die ongeluk het om 10.30nm plaasgevind en het verkeer tot ’n stilstand gebring.

Die bestuurder van die Kia het gesê dat sy motor op die nat pad gegly het en hy het beheer oor die voertuig verloor en teen ’n bakkie gebots.

Die motor het teen dié bakkie op 17 November gebots.

Niemand is ernstig beseer nie.

Die twee bestuurders het slegs ’n verklaring afgelê.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

 

Exit mobile version