Onthou jy nog?

In 1961 op 14 Februarie het die rand, die pond vervang.

Al ooit gehoor dat mense sê hulle mis die ou dae of in die ou dae kon jy vir R5 jou motor vol brandstof maak?

Mnr. Flippie Botha van Standerton het vir die Standerton Advertiser ’n aandenking van die goeie ou dae gebring, sy oorlede pa se bestuurderslisensies.

In 1928 het dit slegs twee sjielings gekos om ’n motor te kon bestuur en in 1948 slegs 10 sjielings vir ’n vragmotorlisensie.

Vandag betaal jy R150 om ’n afspraak te maak vir ’n bestuurderslisensie en R184 vir ’n Kode 10-lisensie.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

In 1928 was die fooi om ’n bestuurderslisensie te kry slegs twee sjielings.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version