OPVOLG – Weer veilig om in Colignystraat te bestuur

Na ondersoek is gevind dat dit net ’n gewone olielek is en geen gevaar inhou nie.

Vanoggend het die werkers van Standerton Brake and Clutch opgelet dat daar ’n vreemde vloeistof voor hul werksplek is.

Die Standerton Brandweer het spoedig op die toneel opgedaag en begin skoonmaak.

Daar was groot kommer oor wat die vloeistof is en of dit gevaarlik is.

Die straat is ook afgesper en inwoners gevra om nie naby die toneel te kom nie.

Na ondersoek is gevind dat dit net ’n gewone olielek is en geen gevaar inhou nie.

Die toneel is opgeruim en die straat is weer oop.

 

Lees hier die oorspronklike artikel.

Lees in Vrydag se uitgawe van die Standerton Advertiser wat die skoonmaakproses behels.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version