Ondersteun Jimmies se gholfdag

Dit is ’n IPS-kompetisie en kos R180 per speler.

BETHAL – Jim van Tonderskool se jaarlikse geborgde gholfdag word op 17 Oktober by Bethal Gholfklub aangebied.

Die speelfooi beloop R180 per speler en groot pryse is op die spel.

Skakel Gerrie Jordaan by 017 647 3265 om afslaantye te bespreek.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version