Local newsMunicipalNews
Riool oorstroom Kerkstraat
Riool stroom by die drein uit en lê die hele straat vol.
Daar is op Woensdag, 30 September ’n geblokte drein in Kerkstraat by die Evangelies Gereformeerde Kerk opgemerk.
Die riool stroom by die drein uit en is die hele straat vol.
“Die Lekwa Munisipaliteit moet na belastingbetalers se behoeftes omsien,” het me. Nalda Williams, inwoner, gesê.
Pogings om met die munisipaliteit in verbinding te tree, was onsuksesvol.
Hou die koerant dop vir die volledige artikel.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



