Oud-Erries sien weer ná 20 jaar

Die Errie-matrieks van 1995 het Vrydagaand hul 20-jaar-reünie met 'n kuier by Ermelo se vliegveld afgeskop.

Die Errie-matrieks van 1995 het Vrydagaand hul 20-jaar-reünie met ‘n kuier by Ermelo se vliegveld afgeskop.

Saterdagmiddag het me. Anne-Marie van Heerden die oudleerlinge op ‘n begeleide toer van die skool geneem,waarna hulle deur mnr. Jan Grey in die personeelkamer toegespreek is.

Daarna was dit tyd om rugby te kyk op die grootskerm, foto’ te neem en gesellig saam te verkeer in die EHS se onthaallokaal.
Sondag is die reünie afgesluit met ‘n erediens by die NG Moedergemeente.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

Exit mobile version