Local newsMunicipalNews

Ontevredenheid met die munisipaliteit

Die gat is net so gelos en geen verdere werk is gedoen nie.

Mnr. Pieter van der Westhuizen het sowat drie maande gelede ’n geblokte drein in Paarlstraat aan die Lekwa Munisipaliteit gerapporteer.

Die munisipaliteit het bevind dat ’n boom hulle werkspasie belemmer.

Hulle het begin om die boom op te grawe, maar die gat is net so gelos en nog geen verdere werk is gedoen nie.

“Ons bel minstens een keer ’n week, maar niemand kom uit nie,” het mnr. Van der Westhuizen gesê.

Intussen is sy drein steeds geblok en rou riool stroom oor sy grasperk uit.

Lees die Standerton Advertiser vir die volledige berig.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

Related Articles

Back to top button