Polisie trek 32 verdagtes vas

Die polisie het die afgelope week 32 verdagtes in hegtenis geneem.

Die Standerton Polisie het die afgelope week 32 verdagtes in hegtenis geneem.

• Handel in dagga – drie

• Besit van gesteelde eiendom – drie

• Aanranding – twee

• Winkeldiefstal – vier

• Aanranding met die opset om ernstig te beseer – twee

• Bedrog – een

• Pluimveediefstal – vier

• Besit van gesteelde voertuie – vyf

• Huisbraak en diefstal – een

• Vragmotordiefstal – een

• Kwaadwillige saakbeskadiging – een

• Steenkooldiefstal – twee

• Diefstal – een

• Besit van dagga – twee

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

Exit mobile version