Twee beseer toe voertuig omslaan

Twee mans het slegs geringe beserings in die ongeluk opgedoen

Twee jong mans was gelukkig om ernstige beserings vry te spring toe die bestuurder beheer oor sy voertuig verloor het,  dit die pad verlaat en omgeslaan het.

Die mans het slegs geringe beserings opgedoen en is na die Medi Clinic Ermelo vervoer waar hulle vir hul beserings behandel is..

Die ongeluk het Maandagoggend omstreeks 10:00 sowat 30 km van Ermelo op die pad tussen Ermelo en Piet Retief plaasgevind.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version