Local newsNews

Kevin se dood skok dorp

Polisie ondersoek motorfietsongeluk waarna Kevin May dood is.

Mnr. Kevin May (22) is op Maandag 13 Julie oorlede nadat hy die naweek in ’n ernstige motorfietsongeluk betrokke was.

’n Bakkie het blykbaar voor hom ingery en met mnr. May se motorfiets gebots.

’n Ooggetuie het bevestig dat mnr. May meters ver van sy motorfiets gelê het.

Sy organe het na die ongeluk begin ingee en hy het later aan sy wonde beswyk.

Die polisie ondersoek die ongeluk.

Hy laat sy ouers, mnr. Martin en me. Ingrid May, en sy suster me. Tarryn May agter.

 

Die begrafnis vind Vrydag 11:00 by die Kruik plaas.

‘n Massa rit motorfietse vertrek 10:15 na die kerk vanaf die Secunda Mall se parkering.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

 

Mnr. Kevin May en sy vriendin, me. Sanita Pretorius.
Mnr. Kevin May en sy vriendin, me. Sanita Pretorius.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button