CrimeEditor's choiceLocal newsNews

Kasselman stuit selfoondief in sy spore

Een verdagte in hegtenis geneem.

’n Selfoon is vanogend teruggegee aan die eienaar nadat dit vroeër die dag gesteel is.

Die vrou was op pad na die werk toe die verdagte dit gegryp het.

“Ons het die grypdief buite die Standerton Landdroshof vasgetrek,” het mnr. Jannie Kasselman van Kasselman Veiligheidsdienste gesê.

Die verdagte is na die polisie geneem waar ’n saak van roof oopgemaak is.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button