Val Boeredag 2015 groot sukses

Die Waterval Boerevereniging het op 1 Julie die jaarlikse Val Boeredag op Val aangebied.

Die Waterval Boerevereniging het op 1 Julie die jaarlikse Val Boeredag op Val aangebied.

Duisende mense van wyd en syd het die dag bygewoon en almal het die geleentheid as ’n sukses beskou.

Aktiwiteite het demonstrasies vir die boere, ’n nar wat die kinders vermaak, ’n oggendprogram vir vroue, sowel as stalletjies, met allerlei ware vir diegene met ’n vol beursie, ingesluit.

Die dag is met ’n vertoning deur Touch of Class afgesluit.

Die volledige berig sal in volgende week se Advertiser verskyn.

Besigtig al die foto’s HIER

 

 

 

For free breaking and community news, visit our websites:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

Like our Facebook page and follow us on Twitter.

For news straight to your phone invite us:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version