Editor's choiceLocal newsMunicipalNews

Nog ’n inwoner in haar huis vasgekeer

Nog ’n inwoner in haar huis vasgekluister, dié keer in Von Backströmstraat weens ’n waterpyp wat gebars het.

Nog ’n inwoner was in haar huis vasgekeer, dié keer in Von Backströmstraat, weens ’n waterpyp wat gebars het.

Volgens die inwoner is die pyp reggemaak, maar het weer eens begin lek.

“Ons kom nie by ons woonstel in nie, want daar is ’n groot gat by ons oprit,” het sy gesê.

Sy het ook gesê dat dit een groot frustrasie is want sy huur die woonstel.

Die gat is ’n paar dae later opgevul.

Die vorige geval was onlangs in Impalastraat waar ’n inwoner ook geen toegang tot haar huis gehad het nadat ’n waterpyp gebars het.

Volgens ’n betroubare bron in die munisipaliteit is die ondergrondse netwerke op die dorp jare laas onderhou.

Lees die volledige storie in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

 

 

Lees Inwoner in haar huis vasgekluister HIER

 

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

Related Articles

Back to top button