Haas Das kuier by die ouetehuis

Kleuters van Haas Das Kleuterskool het op 9 Junie by die bejaardes van die Standertonse Ouetehuis gaan kuier.

Kleuters van Haas Das Kleuterskool het op 9 Junie by die bejaardes van die Standertonse Ouetehuis gaan kuier.

Die kleuters het al singende die kort afstand van die kleuterskool na die tehuis in die koue aangepak en gretig gereed vir ’n foto gestaan voordat ingegaan is.

Sowat 25 inwoners het hulle ingewag.

Die kleuters het liedjies gesing wat almal geniet het en daarna is lekker warm pannekoek en lekkers uitgedeel.

 

 

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

 

Exit mobile version