Buddy, ‘n kortbeen Jack Russell-reuntjie, het 2 weke gelede in die omgewing van Smutsstraat weggeraak.
Hy dra ‘n blou halsbandjie met met ‘n naamplaatjie met sy naam en eienaars se telefoonnommers op.
Sy eienaars mis hom baie en bied ‘n beloning van R5000 aan vir die persoon wat Buddy terugvind.
Enige persoon wat weet waar Buddy hom bevind, kan sy eienaars by 082 653 4454 of 083 229 3555 skakel .
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.