Oop kragboks hou gevaar in

’n Oop kragboks in Handelstraat stel die publiek aan gevaar bloot.

’n Oop kragboks in Handelstraat stel die publiek aan gevaar bloot.

Die deur van die boks is al maande lank af en die kabels is sigbaar.

“Dit is naby aan ’n kuierplek en in die aand kan jy nie die boks duidelik sien nie en as jy aan dit raak, kan jy dalk geskok word,” het ’n bekommerde inwoner gesê.

“Baie voetgangers moet gedurende die dag verby dié oop boks stap.”

“Ek sal ondersoek instel en sien wat ons aan die probleem kan doen,” het mnr. Sipho Mkwanazi, woordvoerder van die Lekwa Munisipaliteit, gesê.

 

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.
Exit mobile version