CrimeEditor's choiceLocal newsNews

Gewapende roof in Paarlstraat

“Die tuinjong en die huishulp is tydens die roof vasgebind,” het mnr. Kasselman gesê.

Twee gewapende mans het by ’n huis op die hoek van Paarl-en Van Backströmstraat op 5 Februarie ingebreek.

Volgens mnr. Jannie Kasselman van Kasselman Veiligheidsdienste is ’n televisie gesteel.

“Die tuinjong en die huishulp is tydens die roof vasgebind,” het mnr. Kasselman gesê.

“Ons het op en af in die straat gery, maar kon nie die rowers sien nie.”

Volgens die huiseienaar het die diewe sy werkers in hulle naaldwerkkamer aangehou.

’n Saak van huisbraak is by die Standerton Polisie oopgemaak.

Kry jou uitgawe van die Standerton Advertiser om meer te lees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button