CrimeLocal newsNewsUpdate

Blitspatrollie veroorsaak glo Trichardt-ongeluk

Blitspatrollielede in hospitaal opgeneem.

TRICHARDT – ’n Lid van die provinsiale blitspatrollie het glo Woensdag, 4 Februarie  ’n U-draai op die N17-snelweg tussen Trichardt en Bethal gemaak en ’n botsing veroorsaak.

Dit het tot ’n groot verkeersopeenhoping gelei nadat die polisievoertuig met ’n wit Toyota Corolla gebots het.

Die blitspatrollielid en sy passasier is in Highveld MediClinic opegeneem.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons webtuistes:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 29C64351

WhatsApp – 082-611-3867

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button