Top tien Afrikaans artikels van 2014

Kyk gerus hier na 2014 se top 10 Afrikaans artikels.

Om die volledige artikels te lees, kliek op die blou opskrifte.

Vrou skiet booswig in arm

Twee mans vasgetrek na plaasaanval op plaas Kaalfontein buite Standerton op 28 Julie omstreeks 2nm.

Een man is in been geskiet terwyl hy op die vlug geslaan het.

Gawe rowers sê ‘sorry’

Die Standerton-tak van MTN was weer die teiken van ’n gewapende roof op 2 Augustus.

 

Gedeelte van Vrede silo brand af

‘n Gedeelte van ‘n silo van Vrystaat Koöperasie Beperk (VKB) op Vrede het aan die brand geslaan.

Gewapende mans skiet KVD-beampte

Die koeëls het omtrent gevlieg toe rowers op die KVD-beamptes toesak.

Een beampte is gewond.

 

Standerton onderneming open saak

Hintostax, ‘n onderneming op Standerton, wat mediese ondersoeke vir kontrakteurs uitvoer, het 13 Mei ‘n saak teen ‘n man vir beweerde bedrog geopen.

 

Plakkers brand glo twee geboue af

Daar word nie meer in die munisipale swembad geswem nie, maar geslaap.

Die swembad is byna leeg maar met maklike toegang hou dit ‘n gevaar vir kinders in.

 

Man se voertuig gesteel by kuierplek

n Bakkie wat op 26 Julie buite ‘n kuierplek op Standerton gesteel is, is vroegoggend op 28 Julie op ‘n plaaspad buite Standerton gekry.

 

 

Man beskadig voertuie, Kasselman gou om te reageer

’n Man is deur Kasselman Veiligheidsdienste (KVD) vasgetrek nadat hy voertuie in Burgerstraat met ’n skerp voorwerp beskadig het.

’n Karwag en verbygangers het die oortreder opgemerk en KVD geskakel om reaksie-offisiere te ontbied.

 

Man breek nekwerwel en ribbes in ongeluk

‘n Ongeluk tussen ‘n bakkie en ‘n vragmotor het op 6 Augustus omstreeks 7.45vm 10 kilometer buite Standerton op die Heidelberg-pad (R23) plaasgevind.

 

Skote klap op Mooi Genoegt

Twee skote is op die plaas Mooi Genoegt op 12 Augustus omstreeks 10nm in die Amersfoort-omgewing afgevuur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version