Local newsMunicipalNews

VIDEO – Reën en slaggate maak paaie onbegaanbaar

Trichardt is vol slaggate.

TRICHARDT –  Die reën van die afgelope paar dae het dele van Rapportryerstraat asook ander paaie op Trichardt bykans onbegaanbaar gemaak.

Verskeie motoriste het in die modder gegly.

Die slaggate op Trichardt is ook ’n probleem omdat inwoners dit nie kan sien as die gate vol water is nie.

 

Dié stopstraat op die hoek van Richter- en Rapportdryerstraat is ’n deurloop van modder.
Dié stopstraat op die hoek van Richter- en Rapportdryerstraat is ’n deurloop van modder.
Slaggatte in Raportdryerstraat word nie gesien nie.
Slaggatte in Raportdryerstraat word nie gesien nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button