Local newsNews

Leë huis ’n nagmerrie

Leë huis word daagliks verwaarloos.

BETHAL – Inwoners is bekommerd oor die leë huis op die hoek van Moses Kwotane- en Du Plooystraat wat as ’n badkamer, slaapplek en stortingsplek gebruik word.

Die buurman, mnr. Hennie Duvenhage, het al menige kere die eienaar van die huis geskakel en hom oor die situasie ingelig.

Volgens hom gooi hy ’n dowe oor.

Mnr. Jannie van Heerden, eienaar, het nie kommentaar gelewer nie.

Meer inligting sal volg.

IMG_8876 (Small)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button