Verwarring oor verlate huis

Volgens ’n inwoner in dieselfde straat het die eienaar vyf jaar gelede na Nelspruit verhuis

’n Huis in Meyerville staan reeds vyf jaar leeg, die eienaar het getrek en alles net so gelos.

Die tuin is toegegroei en hou ’n brandgevaar vir die bure in.

Bure probeer al jare saam met die polisie, brandweer en raadslede om die probleem op te los, tot dusver egter tevergeefs.

Volgens ’n inwoner in dieselfde straat het die eienaar vyf jaar gelede na Nelspruit verhuis.

“Drie maande later is ingebreek en ek het hom gebel, maar hy net gesê ek moet die deur toemaak.”

Kry jou uitgawe van die Standerton Advertiser om die volledige berig te lees.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version