Boere kort hulp na brande

Baie diere brand dood of moes uitgesit word.

Boere het baie skade gely weens gister en vandag, 29 Augustus, se welholbrande.

Die omvang van die skade sal eers bepaal kan word sodra die wind en stof gaan lê het.

Boere se weiding het egter geheel en al afgebrand en Die Ridge Times vra dat die gemeenskap hande neem en geld vir die voer aan ons boere skenk. Sommige boere het selfs nie meer water nie.

Na wat verneem word, is perde, beeste en skape dood.

Beseerde diere is ook uitgesit.

Vir meer inligting, skakel Louise Korb by 079-541-3109.

Klik hier om na die foto gallery te kyk.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Exit mobile version