Editor's noteLocal newsNewsUpdate

Man sterf na gru-ongeluk

Bestuurder van ander motor het geen ernstige beserings opgedoen nie.

29 Julie

SECUNDA – ’n Vrou veg om haar lewe nadat sy hoofbeserings opgedoen het in ’n ongeluk Dinsdag, 29 Julie op die hoek van PDP Kruger- en Danie Theronstraat.

Na wat verneem word was die vrou en haar vriend in die motor wat met ’n ander motor met net een insittende gebots het.

Die vrou is blykbaar uit die motor geslinger en haar vriend het ook ernstige beserings opgedoen.

Die bestuurder van die ander motor het geen ernstige beserings opgedoen nie.

30 Julie

‘n man is oorlede en die vrou veg steeds om haar lewe.

Na bewering was die vrou en haar vriend in die motor wat met ‘n ander motor met net een insittende gebots het.

Die vrou is glo uit die motor geslinger, na Mediclinic Higveld geneem en later na ‘n hospitaal in Kemptonpark oorgeplaas.

Die naam van die oorledende is nog nie beskikbaar nie.

 

Klik hier om na die foto gallery te kyk.

Related Articles

2 Comments

  1. Julle mense het geen gevoel vir ander mense wat se families betrokke is by die ongeluk nie daar is n man oorlede van daai ongeluk en julle plaas daai foto openbaar op die internet , skaam julle!!!!
    dink aan die mense en nie net aan julle self nie!

    Groete Angelus

  2. Julle mense het geen gevoel vir ander mense wat se families betrokke is by die ongeluk nie daar is n man oorlede van daai ongeluk en julle plaas daai foto openbaar op die internet , skaam julle!!!!
    dink aan die mense en nie net aan julle self nie!

    en kry julle web werf reg mens kan nie eens comment sonder om 6000000 keer te probeer nie

Back to top button