GalleriesNewsNews galleriesSchoolsSchools galleries

Grade 1s – 2014

  At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

SECUNDA - Me. Theresia Engelbrecht praat met haar seun, Zander, op sy eerste dag in gr. 1 by Laerskool Goedehoop.
SECUNDA – Me. Theresia Engelbrecht praat met haar seun, Zander, op sy eerste dag in gr. 1 by Laerskool Goedehoop.

 

eMBALENHLE - Ms Nomsa Ntshanganse (teacher) is with Bandile Masango during his first day of school at the Tholukwazi Primary School on 15 January.
eMBALENHLE – Ms Nomsa Ntshanganse (teacher) is with Bandile Masango during his first day of school at the Tholukwazi Primary School on 15 January.
eMBALENHLE - Ms Nomsa Ntshanganse (teacher) comforts Jane Jali who wants to go home on her first day at the Tholukwazi Primary School on 15 January.
eMBALENHLE – Ms Nomsa Ntshanganse (teacher) comforts Jane Jali who wants to go home on her first day at the Tholukwazi Primary School on 15 January.
eMBALENHLE - Ms Linah Mashiane is with her grandson, Philane Mahlangu (Grade R pupil of Tholukwazi Primary School) on the first day of school.
eMBALENHLE – Ms Linah Mashiane is with her grandson, Philane Mahlangu (Grade R pupil of Tholukwazi Primary School) on the first day of school.
eMBALENHLE - Thabiso Khumalo on his first school day at the Zamokuhle Primary School on 15 January.
eMBALENHLE – Thabiso Khumalo on his first school day at the Zamokuhle Primary School on 15 January.
BETHAL - Die tande mag dalk min wees, maar dié Gr. 1 van Laerskool H.M. Swart is reg vir die groot skool.
BETHAL – Die tande mag dalk min wees, maar dié Gr. 1 van Laerskool H.M. Swart is reg vir die groot skool.
BETHAL - Dié gr. 1-leerling van Laerskool H.M. Swart is reg vir haar eerste dag van skool.
BETHAL – Dié gr. 1-leerling van Laerskool H.M. Swart is reg vir haar eerste dag van skool.
BETHAL - Die Gr. 1’s van Laerskool Marietjie van Niekerk is gereed vir skool en sommiges het reeds vriende gemaak.
BETHAL – Die Gr. 1’s van Laerskool Marietjie van Niekerk is gereed vir skool en sommiges het reeds vriende gemaak.
BETHAL - Die Gr. 1’s van Laerskool Marietjie van Niekerk is gereed vir skool.
BETHAL – Die Gr. 1’s van Laerskool Marietjie van Niekerk is gereed vir skool.
BETHAL - Gr.1s van Laerskool Marietjie van Niekerk is reg vir hul eerste skooldag en is toegerus met heerlike eetgoed.
BETHAL – Gr.1s van Laerskool Marietjie van Niekerk is reg vir hul eerste skooldag en is toegerus met heerlike eetgoed.
BETHAL - Johandré van der Linde van Laerskool H.M. Swart tydens sy eerste skooldag.
BETHAL – Johandré van der Linde van Laerskool H.M. Swart tydens sy eerste skooldag.
BETHAL - Toegerus met heerlike eetgoed is dié gr. 1-leerling van Laerskool H.M. Swart.
BETHAL – Toegerus met heerlike eetgoed is dié gr. 1-leerling van Laerskool H.M. Swart.
EVANDER - Laerskool Hoëveld Primary School Grade 1 pupil Thato Chwene gives school a thumps up.
EVANDER – Laerskool Hoëveld Primary School Grade 1 pupil Thato Chwene gives school a thumps up.
EVANDER - Making new friends are Laerskool Hoëveld Primary School Grade 1 pupils Lenè Nel and Tyra Newman.
EVANDER – Making new friends are Laerskool Hoëveld Primary School Grade 1 pupils Lenè Nel and Tyra Newman.
EVANDER - Vuyiswa Mashele tucks into her lunch on her first day of Grade 1 at Laerskool TP Stratten Primary School.
EVANDER – Vuyiswa Mashele tucks into her lunch on her first day of Grade 1 at Laerskool TP Stratten Primary School.
EVANDER - Lesego Moumakwe shows that Grade 1 at Laerskool TP Stratten Primary School can be fun.
EVANDER – Lesego Moumakwe shows that Grade 1 at Laerskool TP Stratten Primary School can be fun.
EVANDER - Ntando Ntuli is ready to colour in his book on his first day of Grade 1 at Laerskool TP Stratten Primary School.
EVANDER – Ntando Ntuli is ready to colour in his book on his first day of Grade 1 at Laerskool TP Stratten Primary School.
TRICHARDT - Laerskool Trichardt’s Zeldi van Zyl has a big smile on her first day of Grade 1.
TRICHARDT – Laerskool Trichardt’s Zeldi van Zyl has a big smile on her first day of Grade 1.
TRICHARDT - Jurie Lohman is not a very happy chappy on his first day of Grade 1 at Laerskool Trichardt.
TRICHARDT – Jurie Lohman is not a very happy chappy on his first day of Grade 1 at Laerskool Trichardt.
SECUNDA - Alicia du Toit on her first day of Grade 1 at Laerskool Oranjegloed Primary School.
SECUNDA – Alicia du Toit on her first day of Grade 1 at Laerskool Oranjegloed Primary School.
SECUNDA - Laerskool Oranjegloed Primary’s Liam van der Vent is ready to begin his first day of Grade 1.
SECUNDA – Laerskool Oranjegloed Primary’s Liam van der Vent is ready to begin his first day of Grade 1.
SECUNDA - Gr. 1-leerlinge se ours gaan haal hulle na die eerste skoldag by Laerskool Secunda.
SECUNDA – Gr. 1-leerlinge se ours gaan haal hulle na die eerste skoldag by Laerskool Secunda.
SECUNDA - Van Laerskool Secunda se gr. 1-leerlinge by van die ouers na hul eerste skooldag.
SECUNDA – Van Laerskool Secunda se gr. 1-leerlinge by van die ouers na hul eerste skooldag.
SECUNDA - Nechel Oosthuizen van Laerskool Secunda op haar eerste dag van skool.
SECUNDA – Nechel Oosthuizen van Laerskool Secunda op haar eerste dag van skool.
SECUNDA - Mnr. Berni Jooste groet sy dogtertjie, Heide-Mari, na haar eerste skooldag by Laerskool Secunda.
SECUNDA – Mnr. Berni Jooste groet sy dogtertjie, Heide-Mari, na haar eerste skooldag by Laerskool Secunda.
SECUNDA - Me. Jonel Venter is bly om haar drieling, Joné, Herman en Gerrit van Laerskool Kruinpark weer te sien na hul eerste dag van skool.
SECUNDA – Me. Jonel Venter is bly om haar drieling, Joné, Herman en Gerrit van Laerskool Kruinpark weer te sien na hul eerste dag van skool.
SECUNDA - Simoné Everton is gereed vir haar eerste dag in gr. 1 by Laerskool Goedehoop.
SECUNDA – Simoné Everton is gereed vir haar eerste dag in gr. 1 by Laerskool Goedehoop.
SECUNDA - Mnr. Gerrie Blignaut neem ’n foto van me. Michelle Blignaut en Michaela op haar eerste dag in gr. 1 by Laerskool Goedehoop.
SECUNDA – Mnr. Gerrie Blignaut neem ’n foto van me. Michelle Blignaut en Michaela op haar eerste dag in gr. 1 by Laerskool Goedehoop.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button