InternationalSport

Balle rol vir liefdadigheid tydens die Nomads All Transvaal Toernooi

’n Totaal van 24 spanne wat uit 96 spelers bestaan het aan die toernooi deelgeneem.

Ermelo Rolbalklub het vanjaar weer die eer gehad om die Nomads All Transvaal Toernooi op 25 Mei aan te bied.
Die Nomads is ’n nie-winsgewende organisasie wat al die geld wat tydens ’n rolbaltoernooi ingesamel word, terugploeg in die gemeenskap.
’n Totaal van 24 spanne wat uit 96 spelers bestaan het aan die toernooi deelgeneem.\
Dié toernooi vind jaarliks plaas en vind groot byval by rolbalspelers.
Mnr. Bertie Erasmus, president van die Hoëveld Distrik, het R10 000 aan die diere beskermings vereniging (DBV) van Bethal oorhandig.
Lees die volledige berig met die uitslae van die dag in die Hoëvelder.

Related Articles

Back to top button