[GALERY] Swartbalspelers van Ermelo pak ronde sewe van liga aan Die swartballiga raak ’n tawwe stryd vir al die spanne wat veg om onder die top spelers te eindig. Die swartballiga is goed op dreef met ronde sewe wat Sondag, 1 Julie op verskeie dorpe in die omgewing plaasgevind het. Related Articles Graceland’s CSI programme helps with tertiary education Dominic Zulu hangs uniform from Bethal Correctional Services Learners gain filming knowledge through MIFF workshop in Secunda Bronkies wen albei tuis wedstryde